Ons is nie klein gode nie, en God is nie 'n onbekende mag nie.
Ons is nie gode nie, en God is nie een of ander onkenbare krag nie. Jesus het vir sy dissipel Filippus gesê: 'Glo My dat Ek in die Vader is en die Vader in My, of anders glo My omdat [...]